Plasings

Deur

‘How long have you been standing here?’ Die stem is gentle, eerlike nuuskierigheid. Soos ek omdraai my antwoord.  ‘For about a year. How long have you been standing there?’ ‘Just arrived’ Dis ‘n effens gesette figuur met ‘n lang rooi baard. ‘Apologies for not noticing sir. Are you here for the music?’ Sy sagte oë sê ja. Hy lyk soos ‘n biker.  ‘Yeah, sure am’ Amerikaans. ‘Welcome to South Africa and the Bassline sir! You are in for a treat. Would you like to hear who’s playing?’ ‘That’s okay. I’m sure I’ll pick it up along the way. How much is the cover? ‘50 South African Rands sir’ Hy lag gemoedelik, haal R50 uit. ‘Thank you sir. Kick off is at around eight. Enjoy!’ Daar is ‘n glinster van opwindende afwagting. ‘ ‘Sure will!’ Sy blik en ore verskuif in die rigting van die klein verhogie aan die agterkant.  Dis ‘n luisteraar. Brad die eienaar loop terselfdertyd uit die klein kombuis bo van die trap aan die linkerkant van die stage. Hy word nervously gevolg deur Morné. Hull...